This archive of published media articles about wildlife crime in Namibia aims to:
Public access to information is a vital component of ensuring community engagement in prevalent issues. Wildlife crime is one of the pressing environmental issues of our time.
Wildlife crime investigations are generally covert operations requiring utmost confidentiality to succeed. Investigations and prosecutions in complex cases may take months or even years to complete. For this reason, the information that can be released to the public without compromising cases is often limited. Nonetheless, the Namibian government strives to share as much information as possible with the public.
The Namibian media has welcomed this approach and regularly publishes statistics and feature articles on wildlife crime. These are entered into the database at regular intervals, creating a comprehensive archive of wildlife crime reporting in Namibia.
Explore your search results using the filter checkboxes, or amend your search or start a new search.
Die Namibiese polisie het verlede week op vyf olifanttande en een elk renosterhoring, ietermagôvel en ‘n voertuig beslag gelê.
Last week, Namibian police seized five elephant tusks and one rhinoceros horn, a pangolin skin and a vehicle.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_5 olifanttande 1 renosterhoring gekonfiskeer_Republikein.pdf | 311.84 KB |
NAM_2020-06_5 pieces of ivory and rhino horn confiscated_Republikein_Eng.pdf | 219.59 KB |
Die vermeende renosterstroper, pastoor Jackson Babi en een van sy kerkvolgelinge, mnr. Ananias Ananias, het vandag in die Windhoek-landdroshof op twee klagte van die oortreding van die teenkorrupsiewet verskyn.
The alleged rhino poacher, pastor Jackson Babi and one of his church followers, Mr. Ananias Ananias, appeared in the Windhoek Magistrate's Court today on two charges of violating the anti-corruption law.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2029-06_Babi volgeling van omkopery aangekla_Republikein.pdf | 309.47 KB |
NAM_2020-06_Babi follower charged with bribery-Republikein_Eng.pdf | 213.87 KB |
Twee Namibiese mans, Jimmy Habate Gawaseb en Friedriek Stuurman, is op 2 Junie in die Kamanjab-landdroshof skuldig bevind aan die onwettige jag van ‘n kameelperd in Augustus 2018.
Two Namibian men, Jimmy Habate Gawaseb and Friedriek Stuurman, were convicted in the Kamanjab Magistrate's Court on June 2 for illegally hunting a giraffe in August 2018.
Geen afname in olifantstropery in Afrika. Ondanks nuwe navorsing deur Elephants Without Borders (EWB) wat aandui olifantstropery in Afrika toon sedert 2011 geen afname nie, is slegs twee olifante tot dusver vanjaar in Namibië gestroop. Volgens die woordvoerder van die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme, mnr. Romeo Muyunda, is slegs twee olifante sover in 2020 in onderskeidelik die Zambezi- en Kunenestreek gestroop.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_Slegs twee olifante vanjaar gestroop_Republikein.pdf | 368.51 KB |
NAM_2020-06_Only two elephants were poached this year_Republikein_Eng.pdf | 367.22 KB |
Vier Namibiese mans is verlede Donderdag by Karasburg in hegtenis geneem met glo een gemsbok- en drie koedoekarkasse in hul besit.
Four Namibian men were arrested last Thursday in Karasburg with one oryx and three kudu carcasses in their possession.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020_06_Vier vas oor jag van koedoes_Republikein.pdf | 312.77 KB |
NAM_2020-06_Four arrested for hunting kudu_Republikein_Eng.pdf | 45.65 KB |
'n Namibiese man, mnr. Harry Garoeb, is Saterdag by Outjo glo met twee erdvarkkarkasse in hegtenis geneem.
A Namibian man, Mr. Harry Garoeb, was allegedly arrested on Saturday at Outjo with two aardvark carcasses.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_Man vas met twee erdvarkkarkasse_Republikein.pdf | 221.55 KB |
NAM_2020-06_Man arrested with two aardvark carcasses_Republikein_Eng.pdf | 221.58 KB |
China verwyder ietermagô van tradisionele medisynelys - Beter beskerming
Pastoor Jackson Babi (30) van die House of Joy Ministries het Maandag in die landdroshof op Gobabis op nóg 'n klag van renosterstropery verskyn. Dit volg nadat die selfverklaarde profeet verbind word met 'n sindikaat van minstens agt beskuldigdes wat glo verantwoordelik is vir die stropery van vier renosters op twee verskillende plase in die Gobabis-distrik.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_Pastoor in Gobabis_hof oor renosterstropery_Republikein.pdf | 301.38 KB |
NAM_2020-06_Pastor in Gobabis court on rhino poaching_Republikein_Eng.pdf | 204.76 KB |
Ses Namibiese mans is verlede Woensdag in die Okahandja-landdroshof vir die sameswering om 'n renoster te stroop en die oortreding van die wet op vuurwapens en ammunisie gevonnis.
Six Namibian men were sentenced on Wednesday in Okahandja Magistrate's Court for conspiring to poach a rhino and violating the firearms and ammunition law.
Net voor die vermeende renosterstropers, pastoor Jackson Babi (30) en die 25-jarige mnr. Frizans Dumeni, gisteroggend in die Windhoek-landdroshof vir hul borgtogaansoek verskyn het, het 'n boer laat weet nóg twee witrenosterkarkasse is op 'n plaas in die Gobabis-distrik gevind.
Die selfverklaarde profeet, pastoor Jackson Babi (30), bly in aanhouding en moet boonop volgende Maandag in die Gobabis-landdroshof op 'n klag van renosterstropery verskyn. Babi het vanoggend saam met sy medebeskuldigde, mnr. Frizans Dumeni, verskyn, maar hul borgtogaansoek het 'n wending geneem toe staatsaanklaer Rowan van Wyk gesê het dat Babi op Maandag 8 Junie in die Gobabis-landdroshof op 'n klag van die onwettige jag van spesiaal beskermde wild ('n renoster) moet verskyn.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_Geen borgtog vir Babi en kie_Republikein.pdf | 219.48 KB |
NAM_2020-06_No bail for Babi and Co_Republikein_Eng.pdf | 219.02 KB |
Omaruru se boere loop deur onder wild- en veediewe.
Omaruru's farmers targeted by wildlife and livestock thieves.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_Wild_en veediewe teiken Omaruru boere_Republikein.pdf | 265.85 KB |
NAM_2020-06_Wildlife and stock thieves target Omaruru farmers-Republikein_Eng.pdf | 265.82 KB |
Altesaam elf verdagtes is verlede week in verband met renosterstropery of -horingsmokkelary vasgetrek.
A total of eleven suspects were arrested in connection with rhino poaching or horn smuggling last week.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_Elf vas oor renosterstropery_Republikein.pdf | 223.59 KB |
NAM_2020-06_Eleven arrested for rhino poaching_Republikein_Eng.pdf | 222.85 KB |
Mnre. Alberto Mbwale en Joseph Matheus het op klagte van die onwettige jag van spesiaal beskermde wild ('n renoster) en geldwassery verskyn.
Messrs. Alberto Mbwale and Joseph Matheus appeared on charges of illegal hunting of specially protected wildlife (a rhino) and money laundering.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_Twee renosterstropers verskyn in Gobabis_Republikein.pdf | 211.16 KB |
NAM_2020-06_Two rhino poachers appear in Gobabis court_Republikein_Eng.pdf | 211.58 KB |
Pastoor Jackson Babi (30) van die House of Joy Ministries en sy medebeskuldigde, mnr. Friza Dumeni (25), bly steeds agter tralies. Landdros Linus Samunzela het vanoggend tydens die twee beskuldigdes se vlugtige verskyning in die Windhoek-landdroshof hul saak in verband met renosterstropery, -horingsmokkelary en die onwettige besit van 'n vuurwapen en ammunisie tot Woensdag uitgestel. Hulle sal dan vir borgtog aansoek doen.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_Pastoor Babi steeds agter tralies_Republikein.pdf | 210.15 KB |
NAM_2020-06_Pastor Babi is still behind bars_Republikein_Eng.pdf | 210.32 KB |