This archive of published media articles about wildlife crime in Namibia aims to:
Public access to information is a vital component of ensuring community engagement in prevalent issues. Wildlife crime is one of the pressing environmental issues of our time.
Wildlife crime investigations are generally covert operations requiring utmost confidentiality to succeed. Investigations and prosecutions in complex cases may take months or even years to complete. For this reason, the information that can be released to the public without compromising cases is often limited. Nonetheless, the Namibian government strives to share as much information as possible with the public.
The Namibian media has welcomed this approach and regularly publishes statistics and feature articles on wildlife crime. These are entered into the database at regular intervals, creating a comprehensive archive of wildlife crime reporting in Namibia.
Explore your search results using the filter checkboxes, or amend your search or start a new search.
'n Vermeende renosterstroper is dood en nog een gewond tydens 'n skietery Saterdag tussen 'n teenstropingseenheid en drie vermeende stropers op 'n plaas sowat 120 km oos van Windhoek. Die beseerde stroper is in hegtenis geneem en die derde verdagte wat aanvanklik op die vlug geslaan het, is gisteroggend in hegtenis geneem. Die eienaar van Namibia Wildlife Protection, Salmon Vermaak, wie se teenstropingseenheid op die plaas gestasioneer is, sê die spanleier het hom omstreeks 11:30 Saterdag laat weet ’n vermeende stroper is opgemerk waar hy 'n renosterkoei en haar kalf volg.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2023_01_Stroper sterf in Skermutseling_Republikein.pdf | 297.03 KB |
NAM_2023_01_Poacher dies in skirmish_Republikein_Eng.pdf | 287.06 KB |
Twee Angolese mans is Vrydag in die Orwetoveni-nedersetting in Otjiwarongo in hegtenis geneem, nadat hulle in besit van die vel van 'n ietermagô betrap is. Die waarde van die vel is N$50 000. In 'n onverwante voorval is 'n 31-jarige Namibiër Vrydag by die Buffalo-kontrolepunt in die Mukwe-kiesafdeling in die Kavango-Oostreek met twee olifanttande betrap.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2023_01_Drie in hegtenis vir wildmisdaad_Republikein.pdf | 229.19 KB |
NAM_2023_01_Three arrested for wildlife crime_Republikein_Eng.pdf | 243.71 KB |
Verlede jaar het geëindig met een van die hoogste renosterstroperysyfers in byna 'n dekade. Altesaam 77 renosters is verlede jaar gestroop - 32 meer as in 2021. Volgens die jongste statistieke wat deur die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme bekend gemaak is, is verlede jaar se syfers die derde hoogste sedert 2013. Die twee hoogste syfers is in 2015 en 2018 aangeteken met onderskeidelik 97 en 84 renosters wat in daardie jare gestroop is.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2023_01_77 renosters en 4 olifante in 2022 gestroop_Republikein.pdf | 349.9 KB |
NAM_2023_01_77 rhinos and 4 elephants poached in 2022_Republikein_Eng.pdf | 365.02 KB |
Twee renosterkarkasse is gister in die Etendeka-toerismekonsessie in die Kunenestreek gevind.
Two rhino carcasses were found in the Etendeka tourism concession in the Kunene region yesterday.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-08_Renosterkarkasse by Etendeka gevind_Republikein.pdf | 229.32 KB |
NAM_2020-08_Rhino carcasses found at Etendeka_Republikein_Eng.pdf | 228.99 KB |
89 ietermagôskubbe gekonfiskeer. Vier vermeende renosterstropers bly in aanhouding nadat hulle glo ’n witrenosterbul gestroop en ’n witrenosterkoei in die Grootfontein-distrik gekwes het.
89 pangolin scales confiscated. Four suspected rhino poachers remain in custody after they allegedly poached a white rhino bull and injured a white rhino cow in the Grootfontein district.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-08_Renosterstropers bly in aanhouding_Republikein.pdf | 451.16 KB |
NAM_2020-08_Rhino poachers remain in custody_Republikein_Eng.pdf | 271.01 KB |
Vier vermeende renosterstropers is verlede week by Grootfontein in hegtenis geneem nadat hulle glo ’n witrenosterbul gestroop en ’n witrenosterkoei gekwes het.
Four suspected rhino poachers were arrested at Grootfontein last week after they allegedly poached a white rhino bull and injured a white rhino cow.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-08_Vier vas oor renosterstropery_Republikein.pdf | 340.36 KB |
NAM_2020-08_Four arrested for rhino poaching_Republikein_Eng.pdf | 240.21 KB |
Vyf Namibiese mans is verlede week in verband met renosterstropery of horingsmokkelary of pogings daartoe in hegtenis geneem. Volgens die weeklikse wildmisdaadverslag vanaf 10 tot 16 Augustus van die Namibiese polisie en die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme, is mnre. Petrus Johannes en David Ruben verlede Donderdag by Okahao in hegtenis geneem.
'n Lewende ietermagô is Vrydagaand in 'n kamer van 'n 29-jarige man in die Wanaheda-woonbuurt in die hoofstad gevind.
A live pangolin was found in a room of a 29-year-old man in the Wanaheda neighborhood in the capital on Friday night.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-08_Lewende ietermago in kamer gevind_Republikein.pdf | 240.4 KB |
NAM_2020-08_Livepangolin found in room_Republikein_Eng.pdf | 240.22 KB |
Twee vermeende wildmisdadigers, mnr. Gabriel Kuutondokwa Nalitje en David Simon, is verlede Maandag in Windhoek glo met drie stukke ivoor en een elk luiperd- en ietermagôvel vasgetrek.
Two suspected wildlife criminals, Mr. Gabriel Kuutondokwa Nalitje and David Simon, were allegedly caught last Monday in Windhoek with three pieces of ivory and one each leopard and pangolin skin.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-08_Twee met ivoor velle vasgetrek_Republikein.pdf | 223.19 KB |
NAM_2020-08_Two arrested with ivory_skins_republikein_Eng.pdf | 222.92 KB |
Samewerking tussen Amerikaanse wetstoepassers en die Namibiese polisie (Nampol) het gelei tot die inhegtenisneming van vier vermeende ietermagôsmokkelaars.
Cooperation between US law enforcers and the Namibian police (Nampol) has led to the arrest of four suspected pangolin smugglers.
Beslag is verlede week op een lewende ietermagô, een leeu- en drie luiperdvelle gelê. Volgens die wildmisdaadverslag vanaf 27 Julie tot 2 Augustus van die Namibiese polisie en die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme, is altesaam agt verdagtes in hegtenis geneem en drie sake aanhangig gemaak.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-08_Lewende ietermago luiperdvelle gekonfiskeer_Republikein.pdf | 217.98 KB |
NAM_2020-08_Live pangolin_leopard skins confiscated_Republikeine Eng.pdf | 217.4 KB |
Vier Namibiese mans het Maandag in die Walvisbaai-landdroshof verskyn nadat hulle die naweek glo vyf gemsbokke onwettig in die Namib-Naufkluftpark gejag het.
Four Namibian men appeared in the Walvis Bay Magistrate's Court on Monday after they allegedly hunted five gemsboks illegally in the Namib-Naufkluft Park over the weekend.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-08_Vyf gemsbokke in Namib-Naukluft gestroop_Republikein.pdf | 212.91 KB |
NAM_2020-08_Five gemsbok poached in Namib_Naukluft_Republikein_Eng.pdf | 212.64 KB |
Beslag is verlede week op een lewende ietermagô, een leeu- en drie luiperdvelle gelê. Volgens die wildmisdaadverslag vanaf 27 Julie tot 2 Augustus van die Namibiese polisie en die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme, is altesaam agt verdagtes in hegtenis geneem en drie sake aanhangig gemaak.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-08_Een leeu_drie leeuperdvelle gekonfiskee_Republikein.pdf | 217.57 KB |
NAM_2020-08_One lion three leopard skins confiscated_Republikein_Eng.pdf | 217.18 KB |
Namibië is as die tweede beste land in wildbewaring op die Megafauna Conservation Index (MCI) aangewys. Buurland Botswana is as die wenner uit 152 lande gekroon.
Namibia was named the second best country in wildlife conservation on the Megafauna Conservation Index (MCI). Neighboring Botswana was crowned the winner from 152 countries.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-08_Namibie tweede beste in wildbewaring_Republikein.pdf | 317.31 KB |
NAM_2020-08_Namibia second best in wildlife conservation_Republikein_Eng.pdf | 316.39 KB |