This archive of published media articles about wildlife crime in Namibia aims to:
Public access to information is a vital component of ensuring community engagement in prevalent issues. Wildlife crime is one of the pressing environmental issues of our time.
Wildlife crime investigations are generally covert operations requiring utmost confidentiality to succeed. Investigations and prosecutions in complex cases may take months or even years to complete. For this reason, the information that can be released to the public without compromising cases is often limited. Nonetheless, the Namibian government strives to share as much information as possible with the public.
The Namibian media has welcomed this approach and regularly publishes statistics and feature articles on wildlife crime. These are entered into the database at regular intervals, creating a comprehensive archive of wildlife crime reporting in Namibia.
Explore your search results using the filter checkboxes, or amend your search or start a new search.
Drie vermeende renosterhoringsmokkelaars het Maandag in die landdroshof op Ondangwa verskyn en is borgtog geweier. Volgens die hoof van die Blue Rhino-taakspan, komm. Barry de Klerk, is een van die beskuldigdes, mnr. Pendapala Herman, op borgtog uit in die opspraakwekkende saak van die diefstal van 33 renosterhorings op Outjo. Die ander twee beskuldigdes, is konstabel Michael Muronga, wat verbonde is aan die misdaadvoorkomingseenheid van die Namibiese polisie op Otjiwarongo, en mnr. Alfons Tjukuru van die Oshanastreek.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2021_03_Drie in hof oor horing in kattebak_Republikein.pdf | 344.06 KB |
NAM_2021_03_Three in court over horn in trunk_Republikein Eng.pdf | 343.37 KB |
'n Renosterhoringsmokkelaar, Robertos Ipingi, is 'n stewige boete van N$500 000 of twee jaar tronkstraf opgelê. Ipinge is verlede Vrydag in die Otjiwarongo-landdroshof gevonnis ná hy in Augustus 2019 skuldig bevind is aan die onwettige besit van en handel in een renosterhoring, asook op die oortreding van die georganiseerde misdaadwet (Poca).
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2021_03_Horingsmokkelaar met halfmiljoen beboet_Republikein.pdf | 320.57 KB |
NAM_2021_03_Horn smuggler fined half a million_Republikein_Eng.pdf | 319.1 KB |
Die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme het bevestig dat geen van sy personeel by wildstropery betrokke was nie en stropery het in nasionale parke afgeneem. Die woordvoerder, mnr. Romeo Muyunda, sê volgens die ondersoek na die vuurwapens wat in die Etosha Nasionale Park gekonfiskeer en vir ballistiese toetse gestuur is, is geen personeellid aan enige stroperysaak verbind nie. Die hoof van die Blue Rhino-taakspan, komm. Barry de Klerk, het dit aan Republikein bevestig.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2021-02_Geen personeel betrokke by stropery_Republikein.pdf | 395.92 KB |
NAM_2021-02_No staff involved in poaching_Republikein_Eng.pdf | 320.33 KB |
Wildstropery het in 2020 ’n afname getoon, met altesaam 31 renosters en elf olifante wat gestroop is en 654 vermeende wildstropers wat vasgetrek is. Die 654 verdagtes bestaan uit 597 Namibiërs, 26 Zambiërs, 22 Angolese, een elk uit Botswana en Zimbabwe asook sewe ander burgers wat betrokke is by 308 wildmisdaadsake wat in 2020 aanhangig gemaak is.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2021-02_Wildstropery in 2020 grootliks vasgevat_Republikein.pdf | 344.59 KB |
NAM_2021-02_Wildlife poaching largely arrested in 2020_Republikein_Eng.pdf | 344.79 KB |