This archive of published media articles about wildlife crime in Namibia aims to:
Public access to information is a vital component of ensuring community engagement in prevalent issues. Wildlife crime is one of the pressing environmental issues of our time.
Wildlife crime investigations are generally covert operations requiring utmost confidentiality to succeed. Investigations and prosecutions in complex cases may take months or even years to complete. For this reason, the information that can be released to the public without compromising cases is often limited. Nonetheless, the Namibian government strives to share as much information as possible with the public.
The Namibian media has welcomed this approach and regularly publishes statistics and feature articles on wildlife crime. These are entered into the database at regular intervals, creating a comprehensive archive of wildlife crime reporting in Namibia.
Explore your search results using the filter checkboxes, or amend your search or start a new search.
'n Man met dubbele burgerskap en twee identiteite wat met die rooftog van 33 renosterhorings uit 'n kluis in 'n huis op Outjo in September 2019 verbind word, is in Februarie by die Suid-Afrikaanse grenspos, Vioolsdrift, met twee renosterhorings vasgetrek.
A man with dual citizenship and two identities connected to the robbery of 33 rhino horns from a safe in a house on Outjo in September 2019, was arrested at the South African border post, Vioolsdrift, in February with two rhino horns.
Die vyf honde wat in 2017 deur die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme ingespan is om met teenstropery te help, het reeds in 52 wildstroperysake verdagtes vasgetrek. Die minister, mnr. Pohamba Shifeta, het Woensdag in die hoofstad gesê in die mees onlangse voorval het vier honde van die eenheid, naamlik Alex, Benno, Baron en Nora, vermeende renosterstropers op ’n plaas aangrensend tot die Waterberg-platopark vasgetrek.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-07_Honde trek menige wildstropers vas_Republikein.pdf | 342.65 KB |
NAM_2020-07_Dogs track many poachers down_Republikein_Eng.pdf | 343.87 KB |
Die weermag van Botswana (BDF) het vier stropers in drie afsonderlike voorvalle in die Okavango-delta doodgeskiet. Volgens 'n mediaverklaring van die BDF het die voorvalle oor sewe dae tussen 22 en 29 Junie plaasgevind toe heen en weer tussen die weermag en stopers geskiet is. "Die kontakgebiede was by Mombo, Kurunxaraga en die Selina-oorloop in die gebied van Linyanti. Daar is ’n onrusbarende oplewing van renosterstropery in die Okavango-delta en stropers volhard met genadelose taktieke met BDF-lede as teiken," lui die verklaring.
Attachment | Size |
---|---|
BOT_2020-07_Botswana skiet vier stropers_Republikein.pdf | 297.8 KB |
BOT_2020-07_Botswana shoots four poachers-Republikein_Eng.pdf | 348 KB |
Twee Namibiese mans, Jimmy Habate Gawaseb en Friedriek Stuurman, is op 2 Junie in die Kamanjab-landdroshof skuldig bevind aan die onwettige jag van ‘n kameelperd in Augustus 2018.
Two Namibian men, Jimmy Habate Gawaseb and Friedriek Stuurman, were convicted in the Kamanjab Magistrate's Court on June 2 for illegally hunting a giraffe in August 2018.
Geen afname in olifantstropery in Afrika. Ondanks nuwe navorsing deur Elephants Without Borders (EWB) wat aandui olifantstropery in Afrika toon sedert 2011 geen afname nie, is slegs twee olifante tot dusver vanjaar in Namibië gestroop. Volgens die woordvoerder van die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme, mnr. Romeo Muyunda, is slegs twee olifante sover in 2020 in onderskeidelik die Zambezi- en Kunenestreek gestroop.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_Slegs twee olifante vanjaar gestroop_Republikein.pdf | 368.51 KB |
NAM_2020-06_Only two elephants were poached this year_Republikein_Eng.pdf | 367.22 KB |
China verwyder ietermagô van tradisionele medisynelys - Beter beskerming
Pastoor Jackson Babi (30) van die House of Joy Ministries het Maandag in die landdroshof op Gobabis op nóg 'n klag van renosterstropery verskyn. Dit volg nadat die selfverklaarde profeet verbind word met 'n sindikaat van minstens agt beskuldigdes wat glo verantwoordelik is vir die stropery van vier renosters op twee verskillende plase in die Gobabis-distrik.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_Pastoor in Gobabis_hof oor renosterstropery_Republikein.pdf | 301.38 KB |
NAM_2020-06_Pastor in Gobabis court on rhino poaching_Republikein_Eng.pdf | 204.76 KB |
Ses Namibiese mans is verlede Woensdag in die Okahandja-landdroshof vir die sameswering om 'n renoster te stroop en die oortreding van die wet op vuurwapens en ammunisie gevonnis.
Six Namibian men were sentenced on Wednesday in Okahandja Magistrate's Court for conspiring to poach a rhino and violating the firearms and ammunition law.
Prophet Babi und Mitbeschuldigte Teil eines größeren Wilderei-Syndikats. Kurz bevor der aufsehenerregende "Prophet Babi" und der mitbeschuldigte Dumeni dem Haftrichter vorgeführt werden, werden neue Wilderei-Fälle bekannt, in die Babi ebenfalls verstrickt sein soll. Die Kaution wird ihm verweigert und am Montag muss er wieder vor den Kadi.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_Wilderern wird Kaution verweigert_Allgemeine Zeitung.pdf | 498.6 KB |
NAM_2020-06_Poachers are denied bail_Allgemeine Zeitung_Eng.pdf | 405.98 KB |
Net voor die vermeende renosterstropers, pastoor Jackson Babi (30) en die 25-jarige mnr. Frizans Dumeni, gisteroggend in die Windhoek-landdroshof vir hul borgtogaansoek verskyn het, het 'n boer laat weet nóg twee witrenosterkarkasse is op 'n plaas in die Gobabis-distrik gevind.
Pastoor Jackson Babi (30) van die House of Joy Ministries en sy medebeskuldigde, mnr. Friza Dumeni (25), bly steeds agter tralies. Landdros Linus Samunzela het vanoggend tydens die twee beskuldigdes se vlugtige verskyning in die Windhoek-landdroshof hul saak in verband met renosterstropery, -horingsmokkelary en die onwettige besit van 'n vuurwapen en ammunisie tot Woensdag uitgestel. Hulle sal dan vir borgtog aansoek doen.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_Pastoor Babi steeds agter tralies_Republikein.pdf | 210.15 KB |
NAM_2020-06_Pastor Babi is still behind bars_Republikein_Eng.pdf | 210.32 KB |
Preacher Babi stands accused of illegally being in possession of two rhino horns, a firearm and ammunition.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2020-06_Only God can judge him_NamibianSun.pdf | 367.46 KB |