Search results

Namibian Wildlife Crimes article archive

This archive of published media articles about wildlife crime in Namibia aims to:

  • provide easy public access to published information and statistics
  • enable easy stakeholder access to articles
  • provide a comprehensive archive of wildlife crime reporting in Namibia

Public access to information is a vital component of ensuring community engagement in prevalent issues. Wildlife crime is one of the pressing environmental issues of our time.

Wildlife crime investigations are generally covert operations requiring utmost confidentiality to succeed. Investigations and prosecutions in complex cases may take months or even years to complete. For this reason, the information that can be released to the public without compromising cases is often limited. Nonetheless, the Namibian government strives to share as much information as possible with the public.

The Namibian media has welcomed this approach and regularly publishes statistics and feature articles on wildlife crime. These are entered into the database at regular intervals, creating a comprehensive archive of wildlife crime reporting in Namibia.

Explore your search results using the filter checkboxes, or amend your search or start a new search.

Displaying results 1 - 6 of 6
Thursday, 29 October 2020
2020. 'Pofeet' Babi pleit volgende week op klagte van omkopery.

Die selfverklaarde profeet Jackson Babi en ’n medebeskuldigde wat glo polisieondersoekbeamptes met N$13 000 probeer omkoop het, sal volgende week in die hof pleit.

The self-proclaimed prophet Jackson Babi and a co-accused who allegedly tried to bribe police investigators with N $ 13 000, will plead in court next week.

Wednesday, 28 October 2020
Steynberg F 2020. Eenjarige renosterkalf gestroop - Stompie verwyder.

’n Renosterverskalfie van slegs een jaar oud wat steeds aan haar ma gedrink het, is op ’n wildsplaas in die Gobabis-distrik gestroop.

A one-year-old rhino calf who was still drinking from her mother was poached on a game farm in the Gobabis district.

Thursday, 22 October 2020
Steynberg F 2020. China se rookskerm vir ietermagogs.

Vier maande gelede het Chinese staatsmedia aangekondig ietermagôskubbe is van tradisionele medisynelyste verwyder, maar navorsing weerspreek dat dié benadering in werklikheid toegepas word. Volgens ’n verslag getiteld “Smoke and Mirrors” van die Omgewingsondersoekagentskap (EIA) wat vandeesmaand gepubliseer is, word ietermagôprodukte steeds in tradisionele medisyne gebruik.

Wednesday, 14 October 2020
Steynberg F 2020. Angolees, ses Namibiërs kwes glo swartrenosterbul.

Een Angolese en ses Namibiese mans is verlede week by Mururani in verband met renosterstropery vasgetrek. Volgens die hoof van die Blue Rhino-taakspan, komm. Barry de Klerk, is ’n swartrenosterbul gekwes. "Weens die erge skietwonde moes 'n veearts ongelukkig die renoster uitsit," het De Klerk aan Republikein gesê.

Thursday, 8 October 2020
2020. Ligte strawwe vir wildmisdadigers.

Vier wildmisdadigers het ligte vonnisse in Namibiese howe gekry. ‘n Angolees John Emmanuel, ‘n Rwandese burger, Theogen Nkuruziza, en Namibiër Vilho Mwahafa is op 10 Desember 2018 met ‘n lewende ietermagô in hul besit op Otjiwarongo in hegtenis geneem. Die drie is skuldig bevind en op 21 September elk gevonnis tot ‘n boete van N$8 000 of 28 maande tronkstraf waarvan 1 jaar vir 60 maande opgeskort is. Hul Angolese medebeskuldigde, mnr. Albino Shipipes, is vrygespreek. Ietermagogs is die mees gesmokkelde soogdier ter wêreld.

Thursday, 8 October 2020
2020. Angolese, Zambiërs vas oor wildmisdaad.

Altesaam 14 vermeende wildmisdadigers is verlede week in hegtenis geneem en sewe nuwe sake is aanhangig gemaak.

A total of 14 suspected wildlife criminals were arrested last week and seven new cases were filed.

NOT FOUND WHAT YOU ARE LOOKING FOR? AMEND YOUR SEARCH...