Search results

Namibian Wildlife Crimes article archive

This archive of published media articles about wildlife crime in Namibia aims to:

  • provide easy public access to published information and statistics
  • enable easy stakeholder access to articles
  • provide a comprehensive archive of wildlife crime reporting in Namibia

Public access to information is a vital component of ensuring community engagement in prevalent issues. Wildlife crime is one of the pressing environmental issues of our time.

Wildlife crime investigations are generally covert operations requiring utmost confidentiality to succeed. Investigations and prosecutions in complex cases may take months or even years to complete. For this reason, the information that can be released to the public without compromising cases is often limited. Nonetheless, the Namibian government strives to share as much information as possible with the public.

The Namibian media has welcomed this approach and regularly publishes statistics and feature articles on wildlife crime. These are entered into the database at regular intervals, creating a comprehensive archive of wildlife crime reporting in Namibia.

Explore your search results using the filter checkboxes, or amend your search or start a new search.

Displaying results 1 - 12 of 12
Tuesday, 13 April 2021
Steynberg F 2021. Wildmisdaadsindikate in 2020 vasgetrek: Bosslagtery gedy in Covid.

Die voorkoms van wildmisdaad, veral rakende renosters, olifante en ietermagôs het in 2020 gedaal, maar steeds is ’n derde van alle inhegtenisnemings verwant aan dié hoë waarde spesies. Volgens 2020 se wildmisdaadverslag is 31% minder sake aanhangig gemaak, asook 31% minder verdagtes as in 2019 in hegtenis geneem. Altesaam 145 verdagtes is in verband met renosterstropery of horingsmokkelary in hegtenis geneem, maar in 2020 is op meer renosterhorings (21) beslag gelê as die 13 in 2019.

Thursday, 22 October 2020
Steynberg F 2020. China se rookskerm vir ietermagogs.

Vier maande gelede het Chinese staatsmedia aangekondig ietermagôskubbe is van tradisionele medisynelyste verwyder, maar navorsing weerspreek dat dié benadering in werklikheid toegepas word. Volgens ’n verslag getiteld “Smoke and Mirrors” van die Omgewingsondersoekagentskap (EIA) wat vandeesmaand gepubliseer is, word ietermagôprodukte steeds in tradisionele medisyne gebruik.

Tuesday, 15 September 2020
Steynberg F 2020. 19 vir wildmisdaad aangekla.

Altesaam 19 vermeende wildmisdadigers is verlede week in hegtenis geneem en aangekla.

A total of 19 suspected wildlife criminals were arrested and charged last week.

Tuesday, 1 September 2020
Steynberg F 2020. Zambiër vas met ivoor, 81 ietermagôskubbe.

’n Zambiese man, mnr. Tumone Biemba, is verlede week op Katima Mulilo glo met een olifanttand en 81 ietermagôskubbe vasgetrek.

A Zambian man, mr. Tumone Biemba, was allegedly caught on Katima Mulilo last week with one elephant tooth and 81 pangolin scales.

Friday, 28 August 2020
Steynberg F 2020. Renosterstropers’ bly in aanhouding.

89 ietermagôskubbe gekonfiskeer. Vier vermeende renosterstropers bly in aanhouding nadat hulle glo ’n witrenosterbul gestroop en ’n witrenosterkoei in die Grootfontein-distrik gekwes het.

89 pangolin scales confiscated. Four suspected rhino poachers remain in custody after they allegedly poached a white rhino bull and injured a white rhino cow in the Grootfontein district.

Thursday, 6 August 2020
Steynberg F 2020. Amerika help met vastrek van 'ietermagôsmokkelaars'.

Samewerking tussen Amerikaanse wetstoepassers en die Namibiese polisie (Nampol) het gelei tot die inhegtenisneming van vier vermeende ietermagôsmokkelaars.

Cooperation between US law enforcers and the Namibian police (Nampol) has led to the arrest of four suspected pangolin smugglers.

Tuesday, 4 August 2020
Steynberg F 2020. Namibië tweede beste in wildbewaring.

Namibië is as die tweede beste land in wildbewaring op die Megafauna Conservation Index (MCI) aangewys. Buurland Botswana is as die wenner uit 152 lande gekroon.

Namibia was named the second best country in wildlife conservation on the Megafauna Conservation Index (MCI). Neighboring Botswana was crowned the winner from 152 countries.

Friday, 10 July 2020
Steynberg F 2020. Honde trek menige wildstropers vas - Teenstropery-eenheid suksesvol.

Die vyf honde wat in 2017 deur die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme ingespan is om met teenstropery te help, het reeds in 52 wildstroperysake verdagtes vasgetrek. Die minister, mnr. Pohamba Shifeta, het Woensdag in die hoofstad gesê in die mees onlangse voorval het vier honde van die eenheid, naamlik Alex, Benno, Baron en Nora, vermeende renosterstropers op ’n plaas aangrensend tot die Waterberg-platopark vasgetrek.

Thursday, 11 June 2020
Steynberg F 2020. China het die ietermagô van sy tradisionele lys van medisyne (Chinese Pharmacopoeia) verwyder en ook die wetlike beskerming van dié mees gesmokkelde soogdier ter wêreld verhoog. China has removed the Pangolin from its traditional list of medicines (Chinese Pharmacopoeia) and also increased the legal protection of this most smuggled mammal in the world..

China verwyder ietermagô van tradisionele medisynelys - Beter beskerming

Thursday, 27 February 2020
Steynberg F 2020. Drie stroop glo renoster in Etosha:  'Ietermagôsmokkelaars' kry borg.

Vanaf 17 tot 23 Februarie is beslag op twee renosterhorings gelê. Drie vermeende renosterstropers in die Etosha Nasionale Park, mnre. Festus Simon, Johannes Valombola en Efraim Malakia, is op 18 Februarie by Okahao in hegtenis geneem. Volgens die polisie is twee renosterhorings, twee .303-jaggewere, 30 patrone en 'n voertuig gekonfiskeer. 

Wednesday, 14 August 2019
Steynberg F 2019. 19 vas oor wildmisdaad.

Volgens statistieke wat deur die polisie-eenheid vir beskermde hulpbronne en die ministerie van die omgewing en toerisme se eenheid vir intelligensie en ondersoeke vir wildmisdaad in Augustus saamgestel is, is twee verdagtes in verband met renosterstropery of -horingsmokkelary of pogings daartoe in hegtenis geneem. 

Steynberg F 2021. Drie mans vas oor ses olifanttande.

Drie mans is onlangs op twee verskillende plekke met ses olifanttande vasgetrek. Twee Angolese burgers, mnre. Abraham Mwetupunga en Velema Nghitila, is Sondag op Onandjmba glo met twee olifanttande in hegtenis geneem en 'n Namibiese man, mnr. Philips Kutenda Thikuma, glo met vier olifanttande op 6 Maart by Mukwe. Hulle is deel van die 14 wildmisdaadverdagtes wat volgens die wildmisdaadverslag van 6 tot 14 Maart in sewe wildmisdaadsake in hegtenis geneem is. By Kamanjab is vier Namibiese mans, mnre.

NOT FOUND WHAT YOU ARE LOOKING FOR? AMEND YOUR SEARCH...