This archive of published media articles about wildlife crime in Namibia aims to:
Public access to information is a vital component of ensuring community engagement in prevalent issues. Wildlife crime is one of the pressing environmental issues of our time.
Wildlife crime investigations are generally covert operations requiring utmost confidentiality to succeed. Investigations and prosecutions in complex cases may take months or even years to complete. For this reason, the information that can be released to the public without compromising cases is often limited. Nonetheless, the Namibian government strives to share as much information as possible with the public.
The Namibian media has welcomed this approach and regularly publishes statistics and feature articles on wildlife crime. These are entered into the database at regular intervals, creating a comprehensive archive of wildlife crime reporting in Namibia.
Explore your search results using the filter checkboxes, or amend your search or start a new search.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2024_02_Judges order release of alleged poachers_Namibian Sun.pdf | 229.63 KB |
Die twee mans wat tereggestaan het op aanklagte van stropery, Hermanus Kharugab en Ashley Eiseb, is ingevolge 'n uitspraak in 'n hersieningsaansoek in die hoërhof in Windhoek vrygelaat. Eiseb, wat volgens 'n lid van die Nossob Misdaadvoorkomingsforum, 'n "groot probleem is", en Kharugab is in November verlede jaar in hegtenis geneem ná hulle glo 'n motor gehuur het om wild in die Okahandja-omgewing te stroop. Regters Boas Usiku en Naomi Shivute het die skuldigbevindings en vonnisse teen beide mans tersyde gestel en beveel dat hulle uit aanhouding vrygelaat moet word.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2024_02_Gewoontestropers vrygelaat_Republikein.pdf | 446.08 KB |
NAM_2024_02_Habitual poachers released_Republikein_Eng.pdf | 769.4 KB |
Nachdem eine Anti-Wilderer-Einheit zwei Wilddiebe gefasst hatte, stellt sich heraus, dass sich diese scheinbaren Gewohnheitsverbrecher für zahlreiche Wilderei-Fälle oder sogar wegen versuchten Mordes im Gericht verantworten müssen. Staatsankläger scheinen die schwerwiegenden Vorwürfe kaum zu beachten, sodass die Angeklagten oft ungeschoren davonkommen.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2023_11_Wilddiebe wiederholt Angeklagt_Allgemeine Zeitung.pdf | 388.85 KB |
NAM_2023_11_Poachers repeatedly charged_Allgemeine Zeitung_Eng.pdf | 423.46 KB |
"Dis 'n outjie wat ons al lankal pla. Hy is al vantevore op Seeis toegesluit omdat ons hom met 'n gesteelde 5 000 liter-tenk gevang het en daar was nog gemsbokke agterop die voertuig ook," sê die bron. Volgens die persoon is hulle groep ingelig oor ses stropers wat bedrywig was tussen Vrydag en Sondag.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2023_11_Vermeende stropers verskyn weer vrydag_Republikein.pdf | 289.39 KB |
NAM_2023_11_Suspected poachers appear again on Friday_Republikein_Eng.pdf | 328.07 KB |
'n Klag van poging tot moord is by die polisie aangemeld ná 'n man glo in die been geskiet is toe polisieen bewaringsbeamptes van die omgewingsministerie drie verdagtes agtervolg het. Die verdagtes het glo in verskeie rigtings te voet probeer wegkom en in die proses is waarskuwingskote glo afgevuur. Een van die skoté het klaarblyklik een van die verdagtes getref. Hy is na die hospitaal geneem en polisie het beslag gelê op die olifanttande wat die verdagtes glo gestroop het.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2023_05_Vermeende stroper in been geskiet_Republikein.pdf | 359.99 KB |
NAM_2023_05_Suspected poacher shot in the leg_Republikein_Eng.pdf | 354.69 KB |
A charge of attempted murder has been reported to the police after a man was allegedly shot in the leg when police and conservation officers pursued three suspects. The suspects reportedly attempted to escape on foot in various directions, and warning shots were apparently fired in the process. One of the shots apparently hit one of the suspects. He was taken to the hospital, and the police seized the elephant tusks that the suspects allegedly poached.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2023_05_Alleged poached shot in leg_Namibian Sun.pdf | 300.38 KB |
Die Verdächtigen sollen versucht haben, zu Fuß in verschiedene Richtungen zu fliehen, und dabei sollen Warnschüsse abgegeben worden sein. Einer der Schüsse soll einen der Verdächtigen getroffen haben. Er wurde ins Krankenhaus gebracht, und die Polizei beschlagnahmte die Elefantenstoßzähne, die die Verdächtigen angeblich gewildert hatten.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2023_05_Mutmasslicher Wilderer mit Schuss ins Bein_Allgemeine Zeitung.pdf | 339.93 KB |
NAM_2023_Suspected poacher shot in the leg_Allgemeine Zeitung_Eng.pdf | 321.46 KB |
Die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme het verskeie veiligheidsaanpassings in die Etosha Nasionale Park gemaak sedert die karkasse van 11 gestroopte swartrenosters gevind is. Een van die stappe is die herontplooiing met onmiddellike effek van afgetrede kommissaris Ndahangwapo Kashihakumwa, hoof van die wildbeskermingseenheid, na die park. Twee uit 'n groep van vyf verdagtes wat probeer het om renosters in die park te jag, is ook verlede week vasgetrek.
Hulle bewandel die aarde reeds vir 80 miljoen jaar, eet miere en termiete (tot 70 miljoen per jaar!) en is skadeloos vir mense. Tog is ietermagôs bekend as die dier wat die meeste ter wêreld verhandel word en maak soveel as 20% van alle onwettige handel in wildlewe uit. Meer as ’n miljoen ietermagôs is in die dekade voor 2014 gestroop, hoofsaaklik vir hul skubbe wat geglo word ’n verskeidenheid gesondheidstoestande in tradisionele Chinese medisyne behandel en ook as ’n fynproewersdis in Viëtnam en China beskou word.
Six alleged pangolin traffickers aged between 30 and 43, were arrested by the Hawks on Wednesday in Kyalami, north of Johannesburg. The arrest came as a result of a collaborative effort between the Hawks' Wildlife Trafficking unit and NGO Pangolin Africa, an initiative of the University of Pretoria.
Attachment | Size |
---|---|
SA_2021_03_Alleged pangolin traffickers arrested in Kyalami while looking for a buyer_IOL.pdf | 426.32 KB |
In all, 11 nationals, including firearm suppliers, poachers and game vendors, were arrested last week in Luengue-Luiana National Park, Cuando Cubango province.
Attachment | Size |
---|---|
ANG_2020-07_Dismantled poaching net and weapon snipers_Provinces_Jornal de Angola_Online.pdf | 244.75 KB |