Die produksievermoe van Oreochromis mossambicus in drywende nethokke in Hardapdam, Suid-Wes Afrika/Namibie
Staatsopgaardamme speel 'n belangrike rol in die watervoorsiening van mens en dier in Suidwes Afrika/Namibie. Benewens watervoorsiening kan hierdie watermassas ook benut word as bronne vir visontginning of kommersiele visboerdery. Keywords: Cost of production, Drifting raft, Feeding, Fish density, Growth rate, Light penetration, Netting cages, Physical components of water, Rate of reproduction, Tilapia cultures, water chemicals.
Madoqua
Attachment | Size |
---|---|
Die produksievermoe van Oreochromis mossambicus in drywende nethokke in Hardapdam_1987.pdf | 500.31 KB |