Teenstropery: 280 polisielede veg saam - Twee karkasse van renosters op plaas ontdek
Altesaam 280 polisielede van oraloor die land word in teenstropingseenhede op 'n driemaandelikse roteringsbasis in die Palmwagkonsessie en die Etosha en Bwabwata Nasionale Parke ontplooi. Só het die polisiehoof, lt.genl. Sebastian Ndeitunga, verlede week by 'n slypskool vir wildmisdaadwetgewing aan ondersoekbeamptes en aanklaers in die hoofstad gesê.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2019-09_Teenstropery_ 280 polisielede veg saam_Republikein.pdf | 88.28 KB |
This article is part of the Namibian Wildlife Crime article archive. The archive aims to:
» Search the Namibian wildlife crime article archive.