Title:

Die Otjimbingwe alkaliese kompleks wes van Otjimbingwe nedersetting

Author(s):
Publication Year:
1985
Abstract:

'n Paar km wes van die Otjimbingwe nedersetting (Gebied 2216A) is die skis van die Formasie Kuiseb deur 'n kompleks van alkaliese gesteentes, veral siëniet, ingedring. Die kompleks het oorspronklik 'n gebied van ongeveer 11 km2 beslaan; dit is egter weer deur die Donkerhukgraniet ingedring en kom derhalwe net as groot xenoliete in daardie graniet voor.

Publication Title:

Communications of the Geological Survey of South West Africa/Namibia

Publisher:
Geological Survey, SWA/Namibia
Volume:
1
Pages:
57-61
Item Type:
Journal Article
Language:
af
Keywords:

EIS custom tag descriptions