Title:

The species limits of Galerella sanguinea (Ruppell, 1836), G. pulverulenta (Wagner, 1839) and G. nigrata (Thomas, 1928) in southern Africa (Carnivora: Viverridae)

Publication Year:
1987
Abstract:

In suidelike Afrika word drie spesies van Galerella: G. sanguinea (Rüppell, 1836), G. pulverulenta (Wagner, 1839), and G. nigrata (Thomas, 1928) aangetref wat op grond van pelskleur en skedel morfometrie geidentifiseer kan word. Die form swalius (Thomas, 1926), wat in sentraal en suidelike gedeeltes van SWA/Namibia voorkom, verskil van G. sanguinea op grond van skedel kenmerke en pelskleur maar word voorlopig in G. sanguinea ingesluit. Verder word voorgestel dat die takson swinnyi Roberts, 1913, uit G. sanguinea verwyder en as incertae sedis behandel word.

Publication Title:

Navorsinge van die Nasionale Museum

Volume:
5
Issue:
14
Pages:
351-492
Item Type:
Journal Article
Language:
af
Keywords:

EIS custom tag descriptions