This archive of published media articles about wildlife crime in Namibia aims to:
Public access to information is a vital component of ensuring community engagement in prevalent issues. Wildlife crime is one of the pressing environmental issues of our time.
Wildlife crime investigations are generally covert operations requiring utmost confidentiality to succeed. Investigations and prosecutions in complex cases may take months or even years to complete. For this reason, the information that can be released to the public without compromising cases is often limited. Nonetheless, the Namibian government strives to share as much information as possible with the public.
The Namibian media has welcomed this approach and regularly publishes statistics and feature articles on wildlife crime. These are entered into the database at regular intervals, creating a comprehensive archive of wildlife crime reporting in Namibia.
Explore your search results using the filter checkboxes, or amend your search or start a new search.
'n Boer en verskeie plaaswerkers in die Omatjette-omgewing moes die afgelope naweek die handdoek ingooi nadat hulle vir langer as tien ure tevergeefs op die spoor van gemsbokstropers was. Die stropers het na raming minstens 60 km geloop om een gemsbok te slag. Volgens die boer op wie se plaas geslag is, is daar so ver gestap omdat daar moontlik nie meer wild op nabygeleë plase oor is nie.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2023_08_Stropers loop 60km vir gemsbok_Republikein.pdf | 493.37 KB |
NAM_2023_08_Poachers walk 60km for gemsbok_Republikein_Eng.pdf | 451.82 KB |
"Ons kan nie die mense verwyder nie; hulle is deel van die park. Ons moet net kyk hoe ons kan verseker dat hulle die reëls nakom.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2023_08_Al meer strikke in Etosha gestel_Republikein.pdf | 224.05 KB |
NAM_2023_08_More traps set in Etosha_Republikein_Eng.pdf | 217.28 KB |
Cases of lion and other predator bone trafficking have been registered in Namibia, although cases are still rare, a new report has found. However, the illegal keeping and breeding of predators is much more widespread, and there is a reported increase in illegal practices within the trophy-hunting industry. This is according to the Wildlife Protection and Law Enforcement in Namibia report for 2022, which said that large African predators, including lions, leopards, cheetahs, spotted hyenas and brown hyenas, have created a unique dilemma…
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2023_08_Lion bone trafficking rare in Namibia_Republikein_Eng.pdf | 407.21 KB |
Drie vermeende renosterhoringsmokkelaars het Maandag in die landdroshof op Ondangwa verskyn en is borgtog geweier. Volgens die hoof van die Blue Rhino-taakspan, komm. Barry de Klerk, is een van die beskuldigdes, mnr. Pendapala Herman, op borgtog uit in die opspraakwekkende saak van die diefstal van 33 renosterhorings op Outjo. Die ander twee beskuldigdes, is konstabel Michael Muronga, wat verbonde is aan die misdaadvoorkomingseenheid van die Namibiese polisie op Otjiwarongo, en mnr. Alfons Tjukuru van die Oshanastreek.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2021_03_Drie in hof oor horing in kattebak_Republikein.pdf | 344.06 KB |
NAM_2021_03_Three in court over horn in trunk_Republikein Eng.pdf | 343.37 KB |
Ses mans is Saterdag in die omgewing van Kamanjab in verband met die onwettige jag van 'n kameelperd vasgetrek. Volgens die Namibiese polisie se weeklikse misdaadverslag is die ses verdagtes omstreeks 19:40 Saterdag met die vleis van een kameelperd en 'n ongelisensieerde vuurwapen waarmee hulle glo die beskermde dier gejag het, in hegtenis geneem.
Attachment | Size |
---|---|
NAM_2021_03_Ses vas oor kameelperdjag by Kamanjab_Republikein.pdf | 352.85 KB |
NAM_2021_03_Six caught for giraffe hunting at Kamanjab_Republikein_Eng.pdf | 259.17 KB |